My man het so 2 jaar terug sy pa verloor so toe het ek my pa gestuur met sy das om op te sit en ekt sy pa se handtekening laat in werk in die binnekant van das..... Trane dal
Nog nie maar ons wag en wil graag turkey Cappadocia toe gaan
Mense wat my ken weet ek hou van anders en statements te maak.
My makeup wat glad nie 'n tipiese bruids look nie maar bold en dramaties...
My rok very fitted en plain satyn....
Skoene was soos holographic "meermin" skoene
Florence Guest farm & Wedding Venue
Chrissiesmeer, meeste tot almal kon oorslaap
Ek wou geen spesifieke kleure of blomme he ek wou net uniekheid helder en weereens anders gehad het
My man het 'n polo pak gehad wat hy by your pal gekoop het
Choosing the perfect attire for your wedding should be a luxury experience. Your Pal can provide this experience, and so much more.
My girls was in 'n blush pink balloon sleeve wrap dress was vleiend en beautiful
Ons ds het ons op nr 99 maar verlos het van sy werk agv kanker en behandeling wat hy moes kry so toe het ons iemand van die dorp gevra
Isabel, van Kreativ photography het my foto's gedoen ha style het my net dadelik gegryp en ek is 200% tevrede met my besluit geswees
Nee het meestal als gedoen
Choosing the perfect attire for your wedding should be a luxury experience. Your Pal can provide this experience, and so much more.