Sprokiesverhale staan nie 'n kans teen ons troue nie. Elke blommetjie, elke krulletjie en sjoe my handsome prins was meer as perfek. Hy was nou nie 'n prins op sy wit perd nie, maar hy het definitief my voete onder my uitgeslaan.
In sy navy pak en wit knopies hemp het Eben vir my wag, met my aankoms wat ek saam met my pa die 'aisle' afgeloop kom, sien ek hoe Eben 'n traan pik. Net daar toe sien ek weereens ware liefde. My trane lê ook vlak, want van vandag af is dit God, ek en Eben.
Geloof, Hoop en Liefde. Die Here is die fondasie waarop ons, ons huwelik bou. Deur dik en dun, slegte en goeie tye staan ons saam. 'n soentjie so nou en dan vinnig steel, en woorde, ek is lief vir jou, in mekaar se ore fluister, gee my hoendervleis. Ons dag was so spesiaal en alles te danke aan ons borge, Stephanie Grace Photography het ons foto's geneem, Disgin by Marius het my asemrowende rok en Eben se pak gemaak. Michelle en haar span by die venue, Benedetto on Vaal, was meer as wat ons kon droom. Hulle het dit waarlik 'n sprokiesaand gemaak. Tannie Alta van Nomnom bakeries het ons 'awesome' troukoek gemaak, dit was baie baie lekker gewees. Ons vriende en familie het dit meer spesiaal gemaak, ons het tot laat nag nog gedans en gekuier.
Ja, ons was met 'heuningmaan' by Buffelspoort en die omliggende gebiede.
Fotos was geneem deur Stephanie Grace Photography.
Ek, make-up, hare en oak was deur Design by Marius gemaak en gedoen.
Tannie Alta van Nomnom bakeries het ons Koek gemaak.
Michelle en haar span by die venue Benedetto on Vaal het ons sprokiesdag waar gemaak.
Musiek was gedoen Marius van ifm 102.2 .
Benedetto on Vaal, ja van ons vriende en familie het oorgeslaap.
N.v.t.
Benedetto on Vaal provided the decor. We arranged the flowers with Alta from Nom Nom Bakery. The lightning was done by Benedetto on Vaal.
The groom's suit were design by Marius Design. The groomsmen got the suits by Woolworths.
Marius from Design by Marius made the bridemaids dresses. It was navy blue with lace. Our colours for the wedding was navy, dust blue and rose gold.
Morné from Kompas Gemeente
Stephanie Grace Photography toke our beautiful photos. Braz films made the video of our day.
My husband, mother and mother in law.
It was not necessary everything was close enough.
Benedetto on Vaal made the food absolutely fantastic.
Nom Nom Bakeries made the beautiful and delicious 3 layer cake (1layer red velvet and the other 2 chocolate).
My mother
It was joyful and happiness in one place.
No we did not go for lessons.
Our sound was done by DJ Marius from IFM 102.2