Die oomblik toe ek die kerk ingaan en my aanstaande sien, het my net weer laat besef "saam met hierdie man wil ek die res van my lewe spandeer".
Net vir a dag na Mosselbaai. Gaan later weg vir langer.
My rok het ek by Lady J's Bridal studio in PE gekoop, so ook my skoene vir die onthaal. My accessories was Avon en Little Pink Lace. Make-up het Do-Merie Erasmus gedoen. My hare was gedoen deur Denise - Happy Hair Days- Kareedouw.
Ons seremonie was in Kareedouw en die onthaal by Tsitsikamma Cottages.