Click here to open the 2017 competition page
Die oomblik toe ek my man vir die eerste keer in die kerk sien. Dit was vir my die oomblik wat ek nooit in my lewe sal vergeet nie.
Wilderness hotel en it was amazing. Die mens en personeel was so vriendelik en uitstekende diens.