It started back in 2010 i moved back to Gauteng from the Northen Cape...on 27 May 2010 i went to visit one of my old school friends at one of his friend's house (little did i know that would be my husbend one day) through all the ups and downs we made it through for 7 years and now happily married.
I wouldn't change it for the world ❤
Ons was die 4 Oktober 2015 op vakansie by Loskop dam forever resorts waar ons put put gespeel het en by die laaste gaaitjie toe ek die bal wou uithaal toe le die ring daar toe vra hy die groot vraag
My hoogtepunt was ons dans.. in die 7jaar wat ons saam was het ons nie saam gedans nie (hy hou nie van dans nie) maar op die dag het ons mooi reg gekom als was net perfek
Ons is op wittebrood by Hibberdene en gaan die laaste 4 dae van ons wittebrood na die plek waar ons verloof geraak het
Ons het getrou by Bella Rochelle in Heidelberg perfekte fairytale venue