Die dag toe ons mekaar onthoet het was dit "love at first sight".
Die ongelooflikste spesiale dag van my hele lewe wat ek nooit sal vergeet nie.
Ek het met die wondelikste man getrou.
Ons was na Springbok Lodge toe in Ladysmith en dit is 'n ongelooflike lekker "Big 5 Lodge"
Ek wou n baie elegante styl gehad het, hou nie van te veel blink nie en wou nie "over te top" lyk nie, al is dit my trou dag.
Wou my blomme baie sag en pastel gehad het met die skakering van pink, wit en groen pennygum
Light Flair Photography
Ek het ons "stationary" alles self ge-design en laat print