Vriende , Beste vriende , Ware liefde Veraltyd !
Gekyk hoe hy regby speel , daarna het ek hom gesien en van daar af was ons onafskeidbaar.
Hy het my altyd gevra wat my droom is as dit kom by verloof raak , ekt gese - Vriende die see en helder maanlig.
en dit is presies wat ek gekry het , 'n selfie stick , hy het gevra kom ons neem 'n foto weetende dat ek na elke foto kyk wat ek neem , in die foto het ek iets sien blink en toe ek kan toe kyk sit hy op sy knieg langs my ..
die res is geskiedenis.
Beste was toe ek afloop en hy my sien en hy begin huil , ons vriende het so daans komp gehad en dan die blomme vang was awesome .
Nee , ons gaan Desember
Boho , Rustic
Lang los krulle , blomme kroon
Maroon smokey eye en donker lippe
Lace rok van bo to by my boude
donker bruin boots
groot silver diamant oorbelle aangehad
Rivier plaas , Riversdale Meyerton
nie teveel gestress oor alles nie maar het stysel uitgesny , die res maar dieselfde
Groom , Medium blou suite by Woolies gekoop , Manne het Navy blou gedra met bruin belde bruin skoene en n blou das , Hessian roosies
Hulle het lace V neck dresses gedra (MAXI) , ek het daarmee opgeskom en die rokke is laat maak.
Darrius van der skyf
Rentia Smith , AMAZING fotograaf , so professional , laat mens so gemaklik voel haar fotos is stunning eks verlief daarop !!
Nee ek het alles self gedoen
Stok ou Toyota land cruiser
My pa het vleis op die spit gemaak almal was mal oor die kos , en die venue se vrou het die koek gemaak
DJ and thats about it , net gegaan met dit niks lesse