Ek en my Man is al saam vandat ons hoër skool begin het.
Hy het vir my belowe ek gaan 'n fairytail troue hê en ek het verseker.
Ons het alles self gedoen met die hulp van ons ouers.
Ek sou nie vir 'n beter dag kon vrae nie.
Die wind het vreeslik gewaai maar dit so vrek warem.
Toe die seremonie begin was dit asof die wind geweet het hy moet gaan lê.
My twee sussies was my bridesmaids en hulle het hulle baie goed van die taak gekweit.
Ons het ook ons eie vows geskryf wat baie speciaal was.