Toe ek my man sien staan by die kansel vir my en wag
No
Hare net plain met kroonjie op my kop fein hangertjie om my nek en aremband my skoene was cowboy boots en my rok het my niggie vir my geleen ek het soos n prinses gevoel
Op welstand plaas kriel dir my tanie se plaas sy het n klein kerkie gebou daar en die skuur verander in n sal vir onthale van my gaste het oorgeslaap
Geen rentals nie alles self gemaak windpompe droe blare en ivy blare en kosmos blomme n sprokie uit die bos
My man het n wit hemp en swart broek en pienk das sy eie klere
My dogter n poeierblou rok aan gehaat
Pastoor putter
Die man se naam is inasint swart man wat saam my man werk hy n fotograaf
Nee
Het op plaas geslaap geloop kerk toe en na troue saal toe geloop
My tanie en my niggie het die koek gebak
Nee geen dans lesse nie en my man se broer se seun het musiek gemaak