saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Sanja Human

Married on Dec 9, 2017 in Northern Cape

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Magical Moments

 

Ons troudag was een groot sprokies verhaal. Dit was 'n vuur warm dag in Upington.

My hoogte punte van die dag was dat ek weet als was gereel en perfek.
My bruidsmeisies aan my sy was wonderlik en het pragtig gelyk.
Ek het het mooi droomrok aan gehad en het geweet ek trou met my droom man, ons kom al 10 jaar.

Die tuin was gras groen en my saal en blomme was asemrowend.

Een van my hoogte punte was om die voorreg te kon he om saam my pa in die paadjie af te stap.

The Honeymoon

 

Ja ons was so bietjie Kaap toe ek en Manie kom van die Kalahari en was nog nooit regtig in die kaap nie.

Dit was spitstyd in die kaap oor Desember maar ons het steeds als gedoen wat ons kon.

Ons het gaan spa die die 12 Apostels
Tafelberg
See
Wyntoer
Baie seekos geet.
Waterfront

En vele meer dit was heerlik om as man en vrou vir die eerste keer alleen weg te breek.

Wedding Gallery

 

My Special Day

Ek wou n klasieke fancy trou he en ek dink dit het als in my rok gele.

My rok was 'n Stella York rok van Oliveli met Swarofski kristale
My make-up was deur 'n proffensionel terapeut gedoen
My hare is lank en ek wou dit gebruik ek het dit los gehou en net gekrul
Ek het wit Anella skoene aangehad.
My oorbelle was fyn hang pearls van miglo
my armband was ook paels wan Woolies

The Venue

Ons het in Upington by D'wingerdskuur getrou Carpe Diem.

Ons gaste het tot laat gekuier en mense het in gastehuise in en rondom Upington oornag.

My Bridal Beauty Regime

Ek wou maer en gesond wees op my troudag. Die stress het nauurlik gehelp.

My vel was perfek op die dag van my troue en gee merke gehad nie. Ek het wel tandepaste gerbuik om my tande wit te maak.
Ek en my ma het 2 dae voor die troue arm en hand mastering gehad by African vineyard spa in Upington

Wedding Elements

Die tuin van die venue is iets om te sien als is perfek en gras groen.
Dis n skuur maar die mense van die dekor het my dak laat sak en wit lap gehang en dit het 'n ongelooflik ssagte look geskep.
Ek het lang tafel gehad met Tifiny stoele.
My blomme was proteas, baie olyf take, loof en dan ook baie rose.
Daar was in die dag oral fairy light en kerse op die tafels

My Groom And His Groomsmen

My man het navy pak aangehad baadjie en broek met 'n navy das wat wit kolletjies opgehad het met bruin skoene.
Sy hemp was 'n wit Polo hemp

Die strooijonkers het almal dieselfde kleur broek as Manie aangehad met wit hempde van Old Khaki en navy dasse. Hulle skoene en belde was bruin.

Die broeke en baadjie is als by Woolworths gekoop.

Beautiful Bridesmaids

Die meisies het ongelooflik mooi in hul meroen fitted rokke gelyk met 'n hoe slip.

Hulle het roosgoud juwele en armband aangehad met pearls.

Marriage Officer

Ons dominee is als lewenslank ons dominee en woon oorkant ons.

Ds Theunis Smit

My Captured Moments

Liz-Mari Marais was ons fotograaf sy het een ongelooflike werk gedoen ons is baie te vrede. Sy is 'n jong dame van Upington en is nog lus vir die ding met klomp idees en het ons droomdag so mooi vasgevang.

Ons videograaf het my in trane gehad toe ons die video kyk daar was soveel goed wat ek nie gesien het nie wat hy kon vasvang ons is meer as te vrede sy naam is Frank Swiegelaar ook van Upington.

The Wedding Planner

Ek het 'n fantastiese raak vat vrou gehad wat ons hele trou gedoen het. Tannie Rita Agenbag

Wedding Transport

Dit was een ding waarop ek besluit het ek geld op gaan spaar. Ons het met my oom se bus van gastehuis na venue gery en die kerk met onthaal was daar. Ek het van die bus gehou want ek en al die meisies kon saamry tot by die troue

Food & Cake

Ons kos was heerlike en mense was mal daaroor die venue seldf het die kos gemaak. Hulle het buite na troue klomp eetgoed gehad en drankies. In die saal het die mense hoof en nagereg gekry.

Ons trou koek is deur 'n vrou in Upington gebak haar naam is Blancke.

Wedding Stationery

Ek het my goed by verskeie plekke laat maak maar hier is hulle name

Smoorerlief goedjies
Glinster glans
Paper pixi
Help 'n bruidjie

The Reception and Entertainment

Dit was een groot fees na al die verrigtinge afgehandel was. Nee ons kan lekker dans was nie vir lesse nie,

Ons venue het 1uur gesluit en moes mense vra om te loop die aand.

Ons het 'n dj gehad wat se musiek baie goed was iets vir almal op die troue hulle het ook die beligting hanteer.

Wedding Services Used

 
Café Fleur / Cor de Rosa

Café Fleur / Cor de Rosa

Café Fleur & Cor de Rosa is no ordinary flower shop – it is a hub of bridal activity & event planning.

Anella Wedding Shoes

Anella Wedding Shoes

Anella has put together a collection of the most gorgeous bridal shoes. We will help you find YOUR perfect wedding shoes to complete your journey to feeling like a Princess!